Guillaume Faye

Guillaume Faye
Guillaume Faye in 2015
Gebore(1949-11-07)7 November 1949
Angoulême, Frankryk
Sterf6 Maart 2019 (op 69)
Parys, Frankryk
NasionaliteitFrans[1]

Guillaume Faye (7 November 1949, Angoulême6 Maart 2019) was 'n Franse joernalis, skrywer en leier van die Nouvelle Droite ("Nuwe Regs"). Sy vroeëre werk is deurtrek van antisionisme. In sy latere werk neem kritiek teen Islam 'n prominente plek in.[2]

  1. François 2019, p. 92.
  2. François 2019, pp. 95–96.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search